1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - van Marcus Aurelius Antoninus, Francois Bredenkamp (vertaler) : boekbespreking

Volume 48, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Francois Bredenkamp sluit met sy vertaling van die filosoof-keiser, Marcus Aurelius Antoninus (121-179) se , 'n skatkis vir die Afrikaanse leser oop. Die is verpligte leesstof vir die ernstige filosoof of denker, en kosbare waarhede en oplossings lê hierin opgesluit vir die politieke en sosiale dilemmas van vandag. Die talle treffende en bondige gesegdes en beelde behoort groot byval te vind by die 21ste eeuse leser wat op soek is na gepaste aanhalings vir toesprake of skryfwerk, terwyl die werk ook interessante verwysings na die leefwêreld van die 2de eeu n.C. bevat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/2/EJC20088
2008-06-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error