1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - German publications on the Anglo-Boer War / Duitse publikasies oor die Anglo-Boereoorlog / Deutsche Publikazionen über den Anglo-Burenkrieg, Nicol Stassen & Ulrich van der Heyden (samestellers) : boekbespreking

Volume 48, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

'n Groot aantal Afrikaanssprekende blankes se voorouers was van Duitse afkoms. Daar was gevolglik deur die jare heen sterk emosionele en ander bande tussen Afrikaanssprekendes en Duitsers. Boonop het Duitsland en die Afrikaners van die twee Boererepublieke (Transvaal en Oranje-Vrijstaat) teen die einde van die negentiende eeu in Groot-Brittanje 'n gemeenskaplike (moontlike) vyand gehad. Geen wonder dus dat toe die Transvalers aan die begin van Januarie 1896 vir dr. L.S. Jameson en sy "raiders" verslaan het, die Duitse keiser, Wilhelm II, 'n boodskap van gelukwensing aan president Paul Kruger gestuur het nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/2/EJC20089
2008-06-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error