1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Josef Stalin (1878-1953) se fisiese en psigiese gesondheid - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 48, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


Joseph Stalin was one of the greatest dictators of the 20th century. In many respects he was an unlikely ruler - of short stature, with an unimpressive physical appearance, little charisma or spontaneous enthusiasm, and a mediocre speaker. But for some 25 years he succeeded in ruling the Soviet Union with a ruthless policy based on terror and repression. During this time, nearly 40 million Russians died during the Second World War, and a further 20 million in peace time. When he died in 1953, there were approximately 7,5 million exiles in the correctional labour camps (Gulags). Yet, during his lifetime he was hailed by his rank and file countrymen as a wise founder of the Soviet State and its defender against international imperialism and capitalism. It is probably true to say that, in retrospect, he succeeded in dealing practical Marxism a lethal blow.

In hierdie studie word Josef Stalin se siektegeskiedenis onder die loep geneem en word sowel sy fisiese as psigiese gesondheidstoestande geëvalueer. Stalin was nie net vir sowat 25 jaar die absolute heerser in die destydse Sowjet-Unie nie, maar inderdaad die mees absolute diktator wat die wêreld in die loop van die twintigste eeu opgelewer het. Ook as internasionale rolspeler het hy in die aanloop tot en tydens die Tweede Wêreldoorlog groot invloed uitgeoefen, en na afloop van dié stryd die gebeure tydens die eerste jare van die Koue Oorlog medebepaal. Gevolglik is dit nodig dat sy gesondheid (of gebrek aan gesondheid) histories geëvalueer word ten einde vas te stel in welke mate dit sy besluite en optrede (kon) beïnvloed het. Van die gevolgtrekkings waartoe gekom word, is dat Stalin se ongesonde lewenstyl sy fisiese gesondheid negatief beïnvloed het, en dat hy 'n versteurde psige gehad het, tipies van 'n psigopatiese persoonlikheid, en met kenmerke van sadisme, grootheidswaan en paranoia.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/2/EJC20091
2008-06-01
2019-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error