1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Liefde is die grootste: Oor erotiek en seksualiteit, Cas Vos & Dirk Human (Reds.) : boekbespreking

Volume 48, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In die tot hierdie publikasie gebruik die redakteurs die metafoor van 'n spyskaart om die inhoud daarvan as 'n verskeidenheid van "disse" aan te dui. 'n Mens sou die inhoud dalk iets soos 'n potpourri kon noem - as dit nie vir die deurlopende snoer van liefde en seksualiteit was wat al die bydraes van hierdie pragtige versamelbundel tog enigsins aaneenryg nie, Die sewe-en-twintig essays word in nege onderafdelings verdeel : antieke wêreld(e), Bybelse perspektiewe, poëtiese stemme en 'n kortverhaal, kuns, lewenstyl, lewe en denke, geloof en liefde, reg en erotiek, liggaam en gene. Die skrywers van die verskillende bydraes is almal kenners van die gebiede waaroor hulle skryf. Die uiteenlopendheid van perspektiewe én vakkundigheid bring mee dat 'n resensent soos die huidige geensins al die bydraes na waarde kan beoordeel nie en - al sou dit ook moontlik wees - sekerlik nie binne die bestek van 'n resensie soos hierdie nie! Dat daar in die hele konsepsie van hierdie bundel "musiek sit" is egter baie duidelik!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/3/EJC20096
2008-09-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error