1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Waardes as kultuuraspek van die Afrikaner - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 48, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


The concept of "value" (waarde, wert, valeur, etcetera) is as old as human thought itself, and probably comprises the most important point of dispute in the recognition of anthropology as a science pertaining, inter alia, to "values".
Joubert (1984:114) states that, in the philosophy of science in general, the concept of "values" is used to refer to ideal, preferred qualities, or the criteria for practising science. Examples of such values include truth, logic, empiricity and objectivity, amongst others. In the philosophy of history, values refer to notions that are applied in the interpretation of historical events (Degenaar 1984b:12). Political values, on the other hand, are measures and ideals that accommodate the application of politics (Slabbert 1999:53-54). Legislative values are normative principles in lawmaking (Degenaar 1984b:14), while religious values are ideas regarding what is "supposed to be", originating from a transcendental world-view, that describe the correct disposition and conduct towards other persons, as prescribed by a god (Joubert 1984:115).
The above-mentioned definitions indicate that values are commonly defined either in terms of specific disciplinary contexts, or in general terms. For example, Degenaar (1984b:24) defines values as principles; Joubert (1984:119) defines them with reference to interpersonal conduct and relationships; while Rokeach (1969:124) characterises a value as : "A type of belief, centrally located within one's total belief system, about how one ought to or ought not to behave, or about some end-state of existence worth or not worth attaining".

Die toewysing van 'n spesifieke kultuur of kulturele kenmerke aan 'n groep ten einde dit te kan identifiseer, is 'n algemene verskynsel in die antropologie. Die kern, in kort, van waaroor dit gaan, is dat identiteit en 'n spesifieke kultuurgroep se eiesoortige kultuur gewoonlik komplementerend teenoor mekaar staan. Ofskoon antropoloë verskil oor die aard en betekenis van kultuur en kultuurgrense, verteenwoordig die idee dat kultuur en identiteit gebaseer is op en geïntegreer word deur gedeelde, fundamentele waardes, 'n algemene antropologiese aanname. In aansluiting hierby word waardes dan ook in hierdie artikel gebruik as die invalshoek om die Afrikaner se kultuur en identiteit te belig binne 'n pre-1994-konteks asook 'n post-1994-konteks. Dit bring in die eerste plek mee dat die begrip "waardes", asook die koppeling daarvan aan kultuur en identiteit, bespreek sal word.


Die herstrukturering en transformasie van die breër Suid-Afrikaanse samelewing, plus die onafwendbare een-en-twintigste-eeuse kragte van globalisering en postmodernisme, het inderdaad die era van nihilisme vir die Afrikaner laat aanbreek en sy meesterwaarde onder druk geplaas. De Klerk (1979:115) se opmerking : "As die Christelike verwerp, verwater of verdring word, bedreig dit die kern van die Afrikaner se lewensopvatting", is bewaarheid. Die impak van die disintegrasie van die Afrikaner se meesterwaarde is oral duidelik sigbaar. Hierdie disintegrasie van die Afrikaner se meesterwaarde, asook die gepaardgaande verandering in die Afrikaner se waarde-oordeel in 'n postapartheid en geglobaliseerde Suid-Afrika, word vervolgens in hierdie artikel beskryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/3/EJC20099
2008-09-01
2020-07-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error