1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die invensie van 'n toekoms 2 : taal, betekenisvolle inligting en toekomsinvensie - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 48, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


In the previous article it was emphasised how important it is to acknowledge and utilise language in its fullness. The configuration of meaningful information can only happen when it is embedded in this fullness of language. This process constitutes also the possibility of meaningful futures. Language can, however, be abused and denuded of the fullness of its meaning with catastrophic consequences for the creation of meaningful information and by implication for the invention of a meaningful future.
A cynical loss of meaning emerges when language becomes nothing more than the application of skills. The loss of language is equivalent to the loss of meaning which is equivalent to the loss of a sense of a future - the ultimate of this loss is manifested in an extreme nihilism. One consequence of this loss of meaning is the celebration of death instead of life. Another consequence of the reduction of language to nothing more than a mundane chit-chat is the collapse into barbarism. When language has been cut off from its past it loses its inventive powers and human beings become caught up in their presence without any hopeful vision onto the future. On the other hand, when language in its fullness is respected the conditions for inventiveness are met.

In die vorige artikel is beklemtoon tot watter mate taal in sy volheid die moontlikhede vir 'n toekoms oopmaak. Op hierdie stadium is dit belangrik om te waarsku dat die stroping van taal die mens van 'n toekoms beroof. Om taal in die volle rykheid daarvan te benut is dit belangrik om inventiewe denke daarvoor in te span. Taalbenutting kan baie bydra tot wysheidsdenke, akritiese denke en mediterende denke om die inventiewe moontlikhede wat dit bied oop te maak.


Hierdie denke bring ons uit by die konfigurering van betekenisvolle inligting, by die besinning oor 'n toereikende mensbeeld in terme waarvan aan toekomsinvensie gewerk kan word. Die mens as beliggaamde wese wat vibreer van lewe en gees kan nie alleen as individu 'n toekoms inventeer nie. Behalwe vir die noodsaaklike omhelsing van lewe in 'n tyd waarin dit soms lyk asof die doodsdrif ons lot bepaal, vra dit ook om kollektiewe aktiwiteite waar kollektiewe intelligensies gepoel word om intelligente gemeenskappe te stig waarbinne liefde, respek, en sorg eerder as blote konsumpsie, verbruik en misbruik die toon aangee. Sulke gemeenskappe kan saamwerk om dit wat oor ons kom op so 'n wyse te hanteer dat dit wat na ons toe kom gesien kan word as hoopvolle moontlikheid vir toekomsinvensies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/3/EJC20105
2008-09-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error