1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Afrikaanse Bybel vir Dowes breek deur die klankgrens : boekaankondiging

Volume 48, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In 2008 het die Afrikaanse Bybel vir Dowes deur die klankgrens gebreek vir die Afrikaanse dowe gemeenskap. Die Afrikaanse Bybel vir Dowes het op 3 Februarie 2008 in Worcester en Bloemfontein die lig gesien, gevolg deur 'n geleentheid in Johannesburg op 10 Februarie 2008. Dit het die kroon gespan op 'n projek waarmee die Bybelgenootskap reeds in 1997 begin het om aan die spesifieke behoeftes van dowes te voorsien. Dié heuglike gebeurtenis val saam met die feesjaar van die 75ste bestaansjaar van die Afrikaanse Bybel. Boonop is dit die éérste Bybel vir dowes ter wêreld wat deur 'n Bybelgenootskap uitgegee is en die tweede ter wêreld wat spesiaal vir dowes geskep is. Aanvanklik is die dele van die Bybel stapsgewys vertaal en uitgegee en het die boek Psalms, as die laaste vertaling, in 2005 verskyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/4/EJC20106
2008-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error