1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Nihilisme: notas oor ons tyd, D. Goosen : boekbespreking

Volume 48, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Danie Goosen kon sy boek ook "Dramatologie en Nihilisme" genoem het want dit handel nie net oor die nihilisme nie. Hy verduidelik in dié lywige boek van vierhonderd agt-en-veertig bladsye ook sy eie ontologie wat hy "die dramatologie" noem, en van waaruit hy die nihilisme van die gangbare (post) modernisme (lg. is Goosen se kombinasieterm vir die modernisme en die verlengde daarvan nl. die sg. postmodernisme) beoordeel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/4/EJC20107
2008-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error