1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Globalisering en 'n verdeelde gemeenskap in Suid-Afrika - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 48, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


Globalisation is characterised by the economic control of national economies by two entities: multinational enterprises (MNEs), with their foreign direct investment (FDI) policies, and the international financial institutions, which place neo-liberal economic conditions on loans and economic aid to developing countries.
We analyse these influences on the socio-economic structure of the South African community, with special reference to the existence of two disparate developed groups in the country.
These two groups, depicted by convention as white and black, respond in different ways to the socio-economic effects of globalisation. The white group is part of the cultural heritage of globalisation, as driven predominantly by European industrialised countries, and is not adversely affected to the same extent as the black group, which has been catapulted into the global era.
To analyse the consequences of the impact, we look at five main periods of socio-economic transformations in European, or Western, history.

Die verskil in invloed van globalisering op wit en swart gemeenskappe in Suid-Afrika word betrag vanuit 'n sosio-ekonomiese gesigspunt. Hierdie invloede kan in perspektief gesien word deur te kyk na die hoofperiodes van maatskaplike veranderings in die Westerse wêreld gedurende die afgelope 800 jaar. Die blanke in Suid-Afrika, in besonder die Afrikaner, is erfgename van hierdie veranderings en kon in Afrika tred hou met die globale veranderings van die onlangse verlede. Die swart bevolking, daarenteen, is nou skielik in die globale era gewerp. Met die gevolglike akkulturasie ontwikkel nou voorheen onbekende "Westerse kwale" soos hartvatsiekte, diabetes en vetsug. Globalisering, met die aggressiewe bemarkingstegnieke van multinasionale maatskappye, tesame met groepsdruk, veroorsaak boonop 'n ongebreidelde skuldlas. Hierdie skuldlas plaas groter druk op werkgewers vir verhoogde salarisse, wat op sy beurt kan lei tot die onttrekking van buitelandse beleggings en toenemende werkloosheid. Hierdie spiraal kan verder lei tot politieke onrus.


Vanweë sy agtergrond, kan die blanke 'n noodsaaklike rol speel in die globale ekonomiese wedloop. Om dit te verstewig, sal die beperkings van swart bemagtiging heroorweeg moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/4/EJC20115
2008-12-01
2020-08-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error