1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Verskillende perspektiewe op die belang van vryheid van spraak : voorwoord

Volume 49, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die belang van vryheid van spraak, en daarmee saam die vryheid van die media as 'n hoeksteen van die demokrasie, word selde bevraagten. Tog word hierdie vryheid voortdurend bedreig en / of misbruik. 'n Mens hoef maar net na die webbladsye van 'n aantal menseregte-organisasies en verenigings van joernaliste te kyk om 'n goeie indruk te kry van hoe hierdie vryheid daagliks geskend word en hoe selfs die lewens van joernaliste daagliks bedreig word. Owerhede en groepe wat nie van die waarheid hou nie of nie daarvan hou dat hul wandade openbaar word nie, is die groot oortreders. Besoek maar net die webwerwe van die Global Federation of Journalists, die Global Campaign for Free Expression (Article 19) en Unesco se webwerwe oor persvryheid om 'n oorsig te kry van meestal skrikwekkende beelde oor die inperking van vryheid van spraak regoor die wêreld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/1/EJC20128
2009-03-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error