1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - 'n Vreemdeling op deurtog, Hennie Aucamp : boekresensie

Volume 49, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie bundel van Hennie Aucamp bestaan uit 18 kortvehale en / of essays, waarvan enkeles elders opgeneem is. In wese fokus die bundel op verganklikheid en verlies, veral soos dit ervaar word deur die bejaarde alleenloper. Die twee motto's voor in die bundel tree in dié opsig as belangrike inleiers van die verganklikheidstema op wat in die meeste tekste aan die bod kom. Die motto's lei onderskeidelik soos volg : "Perhaps all of life is no more than a long preparation for the leaving of it" en "Death is first and foremost a career move". Hierdeur word direk aangesluit by die bundeltitel en word die idee dat die aardse lewe alleenlik 'n tydelike verblyf is, sterk beklemtoon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/2/EJC20131
2009-06-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error