1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Encyclopedic Prosopographical Lexicon of Byzantine History and Civilization, vol. 1, Alexis G. Savvides & Benjamin Hendrickx (Eds.) : boekresensie

Volume 49, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit gebeur nie aldag dat 'n Afrikaanse resensent 'n internasionaal-erkende naslaanwerk op die relatief rare gebied van die Bisantinistiek (die studie van die Griekse Middeleeue) ter hand neem en met genoeë kan kennis neem van die waardige, en waardevolle, bydraes daartoe van talle van sy Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kollegas nie. Die eerste volume, in Engels, van die pas-verskene "" (EPLBHC) staan onder die redaksie van Prof Alexios Savvides, professor in Bisantynse geskiedenis aan die Universiteit van die Egeïese See en jarelange vriend van Suid-Afrika, asook besoekende professor aan die eertydse Randse Afrikaanse Universiteit, en van Prof Ben Hendrickx, tans (2009) emeritus professor aan die RAU en die .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/2/EJC20132
2009-06-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error