1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande s

Volume 49, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie artikel begin met 'n historiese perspektief op staat en ekonomie om vervolgens oor te gaan tot 'n tipering van die aard van 'n regstaat in terme van die verskillend-geaarde regsfere in 'n gedifferensieerde samelewing. Daarna word die aard van ontwikkelende lande, die armoedeprobleem en 'n aantal prominente ontwikkelingsteorieë aan die orde gestel. Uit die feit dat oor 'n typerk van 30 jaar (1970 tot 2000) daar in sekere wêrelddele merkwaardige sukses behaal is met pogings om armoede uit te wis, maar dat armoede in sekere ander wêrelddeletoegeneem het, volg dit dat breëre samehange verreken moet word in die beoordeling daarvan. Op die basis van hierdie gesigspunte word daar dan gelet op die vraag of die onderliggende beginsels van 'n regstaat 'n belangrike rol in ontwikkelende lande kan speel, onder meer in die lig van bestaande ontwikkelings teorieë. Die onverbreeklike samehang tussen 'n vrye ondernemingstelsel, die vrye mark en die juridiese borge wat deur 'n regstaat gestel word, begelei kernelemente in die gevolgtrekking waartoe gekom word.


This article commences with a historical perspective on state and economy in order to arrive at a characterisation of the nature of a constitutional state, in terms of the differently-natured legal spheres within a differentiated society. The focus then shifts to developing countries, the problem of poverty and the relevance of various theories of development.
A literature review reveals as alternative theories for economic growth the linear-stages-growth model, the neo-Marxist (or dependency) growth model, the orthodox growth model and the structural growth theory. The single main objective of all these models is the quickest eradication of poverty, but these theories differ with regard to the most suitable ways in which to eradicate poverty on a sustained basis in the shortest possible time. Literature on development strategies currently favours either the orthodox model or the structural model, as the other two models have been discredited owing to recent experiences in economic growth and development. This challenge of poverty eradication has been described as one of melting the "Golden curtain" which separates wealthy countries in the northern hemisphere from the poor countries in the southern hemisphere.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/2/EJC20143
2009-06-01
2019-08-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error