1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif" : Calvyn se eerste Bybelkommentaar in historiesteologiese perspektief : navorsings- en oorsigartikel - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 49, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Uit die beskikbare gegewens blyk dat Calvyn die boek Romeine gedurende die jare dertig deeglik moes bestudeer het. Vaste planne om 'n kommentaar daarop te skryf kan teruggevoer word na sy gesprekke met Grynaeus gedurende 1535/1536. Dit word egter algemeen aanvaar dat die kommentaar beduidend aanleun op die lesings wat Calvyn in Genève en Straatsburg oor Romeine gehou het. Dit beteken dat die kommentaar op die kateder beslag gekry het, dit wil sê binne die konteks van opleiding in en uitleg en verkondiging van die Woord.


From the available data it appears that Calvin embarked upon a penetrating study of the Book of Romans during the period between 1530 and 1540. It is possible to trace his definitive plans to write this commentary to conversations he had with Grynaeus during the years 1535 and 1536. However, it is generally accepted that this commentary is significantly substantiated by the lectures given by him in Geneva and Straatsburg at the time. This means that this commentary obtained its shape on the lecture podium, within the context of the training of prospective ministers in the exegesis and preaching of the Word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/3/EJC20147
2009-09-01
2019-12-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error