1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Johannes Calvyn (1509-1564) se visie op die werklikheid : 'n Christelik-filosofiese waardering : navorsings- en oorsigartikels

Volume 49, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Om die geboorte van die Reformator van Genève, 500 jaar gelede, te herdenk word hierdie Christelik-filosofiese waardering van sy lewensvisie (volgens die finale uitgawe van sy Institusie van 1559) aangebied. Die ondersoek ontwikkel soos volg : (1) Die inleiding verduidelik die onderwerp en aard van hierdie ondersoek asook die metode waarvolgens dit gedoen word. (2) In die tweede afdeling word aangetoon dat die pogings om na 'n sentrale, leidende gedagte by Calvyn te soek nie geslaag het nie en ook te eng is. Die breëre aanpak van 'n Christelik-filosofiese analise hou meer belofte in om Calvyn se lewensvisie te verstaan. (3) Die derde afdeling ondersoek en evalueer Calvyn se ontologie (sy visie op God, sy wette en sy skepping) en gee ook sy mensbeskouing kortliks weer. (4) Vervolgens word ondersoek wat die implikasies van sy digotomistiese mensvisie en sy onderskeid tussen twee ryke ('n hemelse en aardse) is vir sy visie op die samelewing. (5) Hierna word Calvyn se kenteorie en sy visie op die verhouding tussen geloof en wete, teologie en filosofie ondersoek. (6) In 'n afsluitende gedeelte sal die resultate kortliks saamgevat word.


This Christian philosophical investigation of his worldview according to the final edition of his Institutes (1559) is presented in commemoration of the birth of the Reformer of Geneva 500 years ago. The essay develops through the following stages. The introductory part firstly settles the debate on whether Calvin was primarily a Christian theologian or a philosopher. Calvin himself called his Institutes a "Christian philosophy" (philosophia Christiana) which, in contemporary terminology could be described as a (prescientific) Christian worldview. Secondly, the introduction indicates the method according to which Calvin's worldview will be analysed. It is done according to the only existing Christian philosophical historiographical method, viz. the problem-historical method, developed by the Dutch philosopher, prof. D.H.Th. Vollenhoven (2005a & 2005b) and afterwards further explained by his followers (cf. Bril, 2005 and Bril & Boonstra, 2000).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/3/EJC20152
2009-09-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error