1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voorwoord

Volume 49, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit is gepas dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die 500ste geboortejaar van Johannes Calvyn herdenk. Enersyds uit hoofde van die deurslaggewende rol wat die erfenis van hierdie Protestants-Christelike denker en Hervormer op die geskiedenis van Europa, Noord-Amerika, Suid-Afrika en selfs, tot 'n geringere mate, in Australië en Nieu-Seeland uitgeoefen het en andersyds uit die feit dat Calvyn se lewensbeskoulike nalatenskap nog steeds 'n invloed bly uitoefen op die voortgaande stryd tussen botsende kontemporêre lewensoortuigings.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/3/EJC20153
2009-09-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error