1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Kaburu : 'n drama vir die verhoog, Deon Opperman : boekresensie

Volume 49, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die Hertzogprys is in 2009 vir die tweede keer agtereenvolgens aan die dramaturg Deon Opperman toegeken. Ook D.J. Opperman het hierdie prys twee keer ontvang, naamlik vir in 1956 en vir in 1969. Naas Reza de Wet, vir en in 1994 en vir in 1997, is Deon Opperman egter die enigste ander dramaturg wat dié prys twee keer na mekaar ontvang het. Die eerste toekenning aan hom was in 2006, vir al sy Afrikaanse dramas tot in 2005, en in 2009 vir . Alle dramawerk "van hoogstaande gehalte", soos daar op die webwerf van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns verduidelik word, wat die vorige drie jaar gepubliseer is, kom elke derde jaar vir die toekenning in aanmerking.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/4/EJC20156
2009-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error