1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Iets vooraf

Volume 49, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In hierdie nommer van bring ons 'n groepie artikels oor die werk van T T Cloete byeen. Die doel daarmee is om die digter te eer noudat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns erelidmaatskap aan hom toegeken het. Die doel is ook om Cloete se 85ste verjaarsdag te vier deur weer 'n slag te besin oor sy digterskap en enigsins weer 'n bestekopname daarvan te maak. Dit is immers al 25 jaar gelede dat ons die huldigingsbundel (1984) saamgestel het en sedertdien het Cloete se digterskap veel verder en ryker ontplooi in ses magistrale nuwe bundels, van (1985) tot by (2007).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/49/4/EJC20172
2009-12-01
2020-08-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error