1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - At home in God's world : A transforming paradigm for being human and for social involvement, Bennie van der Walt : boekbespreking

Volume 50, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die jongste publikasie uit die produktiewe pen van hierdie Potchefstroomse emeritus-professor in Filosofie is 'n vervlegting van 'n aantal van sy resente artikels met die oorhoofse tema : . Soos die goed gekose ondertitel aandui, poog die skrywer om die filosofiese diskoers oor mens-wees en sosiale betrokkenheid "omvormend" in hierdie nuwe paradigma tuis te bring. Hy verdeel die vyftien hoofstukke van die boek in vier afdelings: die Bybelse basis van 'n Christelike wêreldbeskouing en filosofie; Christelik-filosofiese grondslae; 'n multi-dimensionele Christelike beskouing van mens-wees; en 'n Christelike sosiale filosofie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/1/EJC20174
2010-03-01
2019-12-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error