1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Ons Ongehoorde Soort : Beskouings oor die Werk van Antjie Krog, Louise Viljoen : boekbespreking

Volume 50, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Louise Viljoen se versameling opstelle oor Antjie Krog se oeuvre is 'n waardevolle bydrae tot die akademiese gesprek rondom die werk van een van die belangrikste digters wat tans in Afrikaans skryf. Die toeganklikheid van Viljoen se prosa verseker ook dat lesers buite akademiese kringe sal lei tot 'n ryker begrip van die nuanse en tegniese vernuf van Krog se werk. Krog se onlangse kommentaar op Julius Malema en die liedjie "De la Rey" het gelei tot omstredenheid, wat dikwels gekenmerk is deur ondeurdagte reaksies. Viljoen se opstelle help lesers om te sien hoe Krog se kommentaar saam met haar poësie en prosa deel vorm van 'n lewenslange projek, wat spruit uit die behoefte om te bevraagteken, te verstaan en nuwe maniere van dink en wees voor te stel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/1/EJC20175
2010-03-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error