1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Troos vir die gebrokenes, Bettina Wyngaard : boekbesprekings

Volume 50, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Soms kan die lewe jou so vir 'n ses slaan dat jy nie weet of jy kom of gaan nie. Die ergste van alles, is dat die lewe genoeg is om jou nie eers 'n hint te gee nie (p.9). Hierdie woorde som Bettina Wyngaard se nuwe roman, , op. Die roman wat pas aangeys is as een van die finaliste van se Jan Rabie-debuutroman gaan om die wel en wee van 'n plattelandse bruin gemeenskap van Pineview, Grabouw; meer spesifiek die Danielsfamilie wat in die afgeleefde tweeslaapkamerhuis met die gepaste naam in Sonneblomstraat woon. Dis dieselfde straat waarin Frieda Daniels grootgeword het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/2/EJC20184
2010-06-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error