1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Afrikaner Broederbond, Nico Smith : boekbesprekings

Volume 50, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

"Hoe kon ons so blind gewees het?" Die vraag duik dikwels op wanneer wit Suid-Afrikaners en veral Afrikaners, deesdae oor ons apartheidsverlede gesels. Selfs stoere vroeëre ondersteuners van apartheid vra die vraag met verbasing, indien nie verbystering nie. Noudat die skille van so baie se oë afgeval het, word die proses wat Afrikaners so lank in 'n duisternis gehou het, al hoe raaiselagtiger. In hierdie boek praat 'n voormalige lid van die Afrikaner Broederbond (AB) uit, vir die eerste keer. En so byna het ons die boek nooit gesien nie. Want dis nou reeds 36 jaar dat Nico Smith die AB verlaat het. In hierdie tyd het hy hierdie manuskrip aan verskeie uitgewers voorgelê, sonder sukses. Dit alleen vertel 'n verhaal van 'n volk wat so geïndoktrineer was deur die AB dat selfs die uitgewers net dit sou publiseer wat deur die AB goedgekeur is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/2/EJC20185
2010-06-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error