1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Konsessiehouers se vlak van tevredenheid met die geleenthede en beperkings van konsessies : navorsings- en orsigartikels

Volume 50 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Konsessiehouers kla dikwels dat konsessiegewers nie aan hul behoeftes voldoen nie en daar is 'n algemene persepsie dat konsessiehouers ontevrede is met die geleenthede en beperkings van konsessies. Die doel van hierdie artikel is om ondersoek in te stel na die vlak van tevredenheid van konsessiehouers met die geleenthede en beperkings van konsessies. Die volgende konsessieelemente word by die ondersoek betrek : opleiding deur die konsessiegewer voorsien, die gebruik van 'n gevestigde handelsmerk, konsessies as 'n volledige besigheidstelsel (produk), die toekenning van spesifieke geografi ese gebiede en plaaslike en nasionale advertensie-veldtogte. Die data verteenwoordig twee groepe van dieselfde konsessie, naamlik konsessiehouers wat vir minder as twee jaar as konsessiehouers funksioneer en konsessiehouers wat vir twee jaar en langer as konsessiehouers funksioneer. Oorweging word gegee aan die mate waarin die twee groepe die konsessie-elemente verskillend waarneem. Die bevindings dui aan dat daar 'n hoë vlak van tevredenheid by konsessiehouers bestaan ten opsigte van die geleenthede en beperkings van konsessies, met die uitsondering van geïdentifiseerde uitdagings wat verder ontwikkel kan word om konsessiehouers se vlak van tevredenheid te verhoog.


Franchisees often complain that franchisors do not meet their needs in general, supported by a belief that franchisees are dissatisfied with the opportunities and constraints of franchises. The objective of this article is to investigate franchisees' level of satisfaction with the opportunities and constraints of franchises, including the following franchise elements : training provided by the franchisor, the use of an established trade name, franchising as a complete business system (product), the allocation of specific geographical areas, and local and national advertising campaigns. Data were collected by means of a self-administrated questionnaire that was sent to the selected population. A census survey was conducted in association with 75 (51%) of the 145 franchisees whose postal addresses are available on the internet. Respondents were requested to arrange their level of agreement in relation to pre-stated variables on a 5-point Likert scale (ranging from "strongly disagree" to "strongly agree"). Of the 145 questionnaires that were posted to franchisees, 77 (53%) were received back. Of these 75 (51,7%) could be used while two (1,3%) were rejected because they were incomplete. The SPSS (15) statistical package was used for the processing of raw tabulated data as part of the statistical analysis process. A Cronbach-alpha coefficient of 0,785 was obtained. This indicates an expectable level of internal consistency and the reliability of the measurement instrument that was used in this study.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/3/EJC20202
2010-09-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error