1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Swartskaap, Odette Schoeman : boekbespreking

Volume 50, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In hierdie boek, wat terloops een van die drie finaliste was vir die Jan Rabie Rapportprys vir debuutwerk in prosa, skilder Odette Schoeman die landskap van die moderne milieu waarin menige Suid-Afrikaanse kind vir hulself 'n toekoms moet oopkap - oopbaklei as dit moet - want die noodwendige alternatief is om onder te gaan. 'n Mens kan natuurlik ook die raad volg van Duane Hahn wat gesê het "Train the parent and spare the child." Hierdie advies strook nogal met my eie mening. In my vorige lewe as skoolhoof en inspekteur van onderwys het dit my min of meer vyf jaar geneem om te besef dat daar in hierdie lewe eintlik nie van probleem gepraat moet word nie, maar veel eerder van probleem. Claudie se ouers staaf hierdie teorie perfek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/50/4/EJC20205
2011-12-01
2019-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error