1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - The A to Z of the Anglo-Boer War : The A to Z Guide Series, No 200, Fransjohan Pretorius : boekbespreking

Volume 51, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie boek hoort in die naslaanafdeling van alle universiteite en baie ander instansies, maar ook in die tuisbiblioteke van elke belangstellende in die Anglo-Boereoorlog 1899-1902.


Prof Fransjohan Pretorius word internasionaal erken as een van die voorste kenners van die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog. Daarom is dit geensins verrassend dat hy versoek is om hierdie A-Z deel 200 van die Amerikaanse reeks oor militêre, politieke en sosiale gebeure in die wêreld, te skryf nie. Die eindredakteur van die reeks, Jon Woronoff, sê in die Voorwoord (pp. vii-viii) dat prof Pretorius uitmuntend daarin slaag om dié oorlog, wat gesien word as die voorloper van ander konvensionele sowel as guerrilla oorloë teen kolonialisme in die 20ste eeu vir 'n wyer publiek toeganklik te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/1/EJC20214
2011-03-01
2019-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error