1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Teksredaksie, W.A.M. Carstens & K. van de Poel : boekbespreking

Volume 51, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Teksredakteurs is 'n spesie op hulle eie - en trots daarop. Waar eienskappe soos beterweterigheid, bemoeisiekheid en puntenerigheid (tot op die punt van muggiesiftery en haarklowery) dit in die daaglikse lewe nie juis maklik maak vir mense om vriendskappe te sluit of ander te inspireer nie, is hierdie eienskappe juis 'n aanbeveling vir iemand wat aspirasies koester om die ambag van die teksredakteur onder die knie te kry. Teksredakteurs steur hulle nie daaraan dat HAT haarklowery beskryf as "vitterige kritiseerdery; kleingeestige stryery" nie. Om vir 'n praktiserende teksredakteur te vra om 'n resensie te skryf oor 'n handboek vir teksredakteurs is dus inderdaad 'n riskante onderneming.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/2/EJC20223
2011-06-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error