
Full text loading...
Toe ek nog 'n student by hom was, het Johan Combrinck altyd gesê: die doel van taal is 100 persent kommunikasie die eerste keer. Die FW de Klerk Stigting (hierna "die Stigting") het hierdie boodskap duidelik onthou met die samestelling van hul boek 'n Studie van Afrikaans op Universiteitsvlak.
Article metrics loading...