1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voortrekkerstamouers 1835 - 1845, Jan C. Visagie : boekbespreking

Volume 51, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Soos tereg in die voorwoord staan: 'n Mens sou eintlik van die geskiedskrywing oor só 'n belangrike onderwerp verwag dat die vrae oor wie die Voortrekkers was en waarvandaan hulle gekom het, veel vroeër ondersoek moes gewees het. Dit is aan die navorsing en deursettingsvermoë van dr. Visagie te danke dat die stuk geskiedenis uiteindelik geboekstaaf is. In 2000 het hy sy navorsing gepubliseer in 'n boek met dieselfde titel, 'n boek waarvoor hy in 2001 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon is met die D.F. du Toit-Malherbeprys vir genealogiese navorsing. Sederdien het Visagie met sy navorsing voortgegaan en dit sodanig uitgebrei dat die 361pp van die lankal uitverkoopte 2000 uitgawe nou in die bygewerkte 2011 uitgawe gegroei het na 752pp!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/2/EJC20225
2011-06-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error