1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Pik Botha en sy tyd, Theresa Papenfus : boekresensie

Volume 51, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

'n Vooraanstaande voormalige Suid-Afrikaanse generaal noem hom onbetroubaar, 'n aandagsoeker, 'n grootbek wat die land se buitelandse beleid groot skade aangedoen het; 'n voormalige studentemaat en latere politieke opponent sê hy is 'n en was maar 'n onbetrokke minister; Kissinger sê hy is 'n man van formaat; 'n voormalige Britse buitelandse minister sê hy is 'n indrukwekkende professionalis; FW de Klerk noem hom 'n belangrike wegbereider, maar nie emosioneel stabiel genoeg om 'n eerste minister te wees nie; 'n lid van sy binnekring van amptenary sê hy is 'n , 'n jukskeibreker, stroomop. Hy was vir lang tye die liefling van die "volk" - Afrikaanse Nasionale Party ondersteuners. My kollegas in die drie verskillende Universiteitsdepartemente waar ek oor Pik Botha se loopbaan heen werksaam was, het meestal skerp akademiese en soms onvleiende praktiese kritiek teen sy diplomasie en manier van doen gehad. Pik Botha, lyk dit my, is een van daardie soort mense en politieke leiers wat jou dwing om heftig kant te kies: jy is óf vir hom óf teen hom, neutraal kan jy nie teen hom staan nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/3/EJC20235
2011-09-01
2019-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error