1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Stamverwantschap onder druk. De betrekkingen tussen Nederland en Zuid-Afrika, 1940 - 1947, Gerrit Schutte : boekresensie

Volume 51, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Daar is min historici wat met soveel gesag en deeglikheid oor betrekkinge tussen die Afrikaner en sy Nederlandse genote kan skryf as Gerrit Schutte, emeritus professor in Geskiedenis aan die Vrye Universiteit. Sy nuwe boek is die boeiende verhaal van verwydering tussen Afrikaners en Nederlanders in die oorlogsjare en die sensitiewe rol wat die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging, en in besonder sy latere voorsitter prof. jonkheer Pieter Jan van Winter, hoogleraar in Geskiedenis aan die Universiteit van Groningen, in die herstel van 'n balans gespeel het. Die werk is op nog onontginde bronne gebaseer en sluit nege briewe in wat van Winter tydens sy besoek aan die NZAV geskryf het waarin hy vertel wie hy ontmoet het en watter sake hulle bespreek het. In sy boek waarvoor hy met die Stalsprys bekroon is, , het hy die saak uit 'n kerklik-teologiese hoek benader.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/3/EJC20237
2011-09-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error