1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe s

Volume 51, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die begrip akademie het vandag goedkoop geword. Sport, fotografie, modelle, skoonheidsalonne gebruik almal die naam vryelik sonder dat hulle iets te make het met die klassieke oorspronklike betekenis van die woord, naamlik 'n plek van intellektuele besinning en aktiwiteite en van 'n waardering en bevordering van skeppende werk. Dit was die benaming wat die oorspronklike stigters van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 1909 in gedagte gehad het. Hulle het selfs 'n nog meer klassieke betekenis daaraan geheg deur die natuurwetenskappe en die tegnologie nie as die werkterrein van 'n akademie te beskou nie. Die kunste en die lettere was die werkterrein van die klassieke Griekse akademie. Dit het twintig jaar se debat gekos voordat die Akademie in 1941 sy naam verander het van Akademie vir Taal en Lettere na die huidige benaming. Dit is betekenisvol dat 'n taal- en letterkundige en skrywer soos prof. DF Malherbe 'n sterk ondersteuner van die idee van 'n akademie vir wetenskap, lettere en kuns was. Hy het die Raadslede wat sy standpunt teengestaan het, as "fossiele" beskryf en op sy eie inisiatief in 1919 in samewerking met die pas gestigte Afrikaanse Studentebond 'n eie Vereniging vir Wetenskap gestig. Met die jong Louis Hiemstra, lid van die ASB se bestuur, het hy 'n eie begin in die verwagting dat wanneer die Raadslede van siening verander die tydskrif deur die Akademie oorgeneem kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/4/EJC20264
2011-12-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error