1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Woord vooraf

Volume 51, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die , gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is vanjaar 'n volle vyftig jaar oud. Die Redaksie het dit goedgevind om 'n feesuitgawe saam te stel ter viering van hierdie besondere mylpaal en om die Desembernommer van 2011 hiervoor opsy te sit. Ons dank aan die agtien medewerkers wat bereid was om in die bydraes in hierdie uitgawe terug te dink oor die afgelope vyftig jaar en, in die konteks van hulle eie belangstellingsveld of akademiese dissipline, te besin oor die (voort)bestaansreg van die geesteswetenskappe; of anders aan te dui wat geesteswetenskaplike navorsing op spesifieke terreine behels.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/51/4/EJC20265
2011-12-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error