1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - 'n Manifes vir die internasionale assosiasie vir die bevordering van 'n industriële politiek van die gees : manifes : Ars Industrialis

Volume 52, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Ons eeu word wêreldwyd bedreig deur die feit dat "die lewe van die gees", om die woorde van Hannah Arendt te gebruik, in sy geheel onderwerp word aan die eise van die markekonomie en aan die eise van die groei van ondernemings se beleggings wat die tegnologieë bevorder van dít wat ons die kultuurindustrieë, programindustrieë, die media, die telekommunikasie en laastens die kennistegnologieë, of kognitiewe tegnologieë, noem. Al hierdie sektore, gegee die uitbreiding van digitalisering, is geneig om dit wat ons al vir twaalf jaar beskrywe as die konvergensie van die oudio-visuele, die telekommunikatiewe en die informasietegnologieë, te integreer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/1/EJC20269
2012-03-01
2020-08-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error