1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Serpa Pinto amongst Boer and Brit, O.J.O. Ferreira (Ed.) : boekbespreking

Volume 52, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Cobus Ferreira, afgetrede professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, is die navorser wat onverpoosd voortgaan om die Portugese se rol in die Suider-Afrikaanse geskiedenis te ontsluit. Sy jongste publikasie is die uiters deeglike annotering van die bekende Portugese ontdekkingsreisiger en staatsamptenaar in Afrika Serpa Pinto se laaste skof van die Portugese se epiese reis van 1877-1879 dwarsoor Afrika van Angola na Durban.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/3/EJC125336
2012-09-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error