1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Skool, Theo Kemp : boekbespreking

Volume 52, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Daar is en word baie oor Suid-Afrika se onderwysstelsel geskryf. Hierdie skrywer doen self lustig mee. Baie van wat geskryf en gesê word, berus egter op anekdotes, op wat joernaliste by kongresse gehoor het of wat deur ander aan hulle oorvertel word. Gevolglik is dit wat ons in die Suid-Afrikaanse media lees, dikwels so ver van die waarheid verwyder soos die Oos-Kaap se matriekuitslae van die Wes-Kaap s'n, nogal frustrerend vir iemand wat self meer as 25 jaar midde-in die onderwyssituasie gestaan het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/3/EJC125337
2012-09-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error