1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Niefiksie
Briewe aan my Kinders: Twiets wat jou laat dink, Jonathan D. Jansen : boekbespreking

Volume 52, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die briewe in hierdie versameling is oorspronklik deur Facebook en Twitter die wêreld ingestuur. Omdat ek (en die skrywer) besef dat nie al die lesers van hierdie resensie (en die boek) ewe tuis is op die sosiale netwerke nie, is dit nodig om eers die jargon te verduidelik: 'n twiet (selfstandige naamwoord) is 'n boodskap wat op die sosiale netwerk geplaas word met nie meer as 140 karakters nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/4/EJC129909
2012-12-01
2020-07-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error