1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Regstudie, die geesteswetenskappe en enkele gedagtes rondom geregtigheid : navorsings- en oorsigartikel : besinning oor die geesteswetenskappe en menslike geestelikheid

Volume 52, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In die artikel besin die outeur oor die verhouding tussen die reg en die geesteswetenskappe in die konteks van die nasleep van apartheid. Sy spreek kommer uit oor die algemene sentiment wat voortspruit uit die ASSAf-verslag en Handves vir die Geestes- en Sosiale wetenskappe, wat 'n eng funksionalistiese, nie-intrinsieke waarde aan hierdie dissiplines toedig. Ulrike Kistner se steun vir ' derde ruimte vir die kritiese geesteswetenskappe wat in die teken staan van Hannah Arendt se omskrywing van vryheid (te onderskei van bevryding) word ondersteun. Tradisionele benaderings tot die reg wat die reg as 'n outonome dissipline beskou, is nie oop vir die moontlike invloed en waarde van die geeswetenskappe vir regstudie en regsopvoeding nie. Die outeur staan egter self krities teenoor die mate waarin sommige regsgeleerdes steun op multidissiplinêre perspektiewe, aangesien hierdie perspektiewe ook 'n eng funksionalistiese benadering tot die geesteswetenskappe volg. Ter afsluiting bespreek sy kortliks voorbeelde van 'n respekvolle omgang met die geesteswetenskappe as deel van 'n besinning oor geregtigheid.


In this article the author reflects on the relationship between the law and the humanities in the context of the aftermath of apartheid. She raises some concerns with regard to the general sentiment that emanates from the ASSAf report and the Charter on the Humanities and Social Sciences which would appear to limit the contribution of these disciplines to a narrow functionalism devoid of any intrinsic value. She refers to two articles published recently by South African scholars on the state of both the university and the humanities. The first article laments the university's uncritical embrace of corporatisation, resulting in the concomitant loss of collegiality. The other focuses on how even critical responses to the state's approach towards the humanities fall into the trap of again delimiting the humanities; advocating, instead, a third space, within which the humanities would be enabled to develop a self-conscious critical stance. The author underwrites Ulrike Kistner's support of this third space that is linked to Hannah Arendt's definition of freedom (distinguished from liberation).
Traditional approaches to law which regard the law as an autonomous discipline are not open to the possible influence and value of the humanities for legal scholarship and legal education. The author, however, is also critical of the extent to which some legal scholars rely on multidisciplinary approaches, since these perspectives also follow a narrow functionalist approach to the humanities.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/4/EJC129912
2012-12-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error