1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Redakteursnota : spesiale tema : besinning oor die geesteswetenskappe en menslike geestelikheid

Volume 52, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Besorgdheid oor die stand van die geesteswetenskappe wêreldwyd, maar spesifiek ook hier te lande, was die impetus vir 'n spesiale uitgawe van die (Maart 2012) met as tema, en met prof C S (Fanie) de Beer as gasredakteur. Alhoewel nie al die outeurs, soos De Beer dit in die voorwoord stel, noodwendig sy besorgdheid oor "die afwesige gees" deel nie, was almal dit eens "dat dit 'n hoogs belangrike saak is om oor die gees, geestelikheid en geestelike waarde te besin en na te dink". 'n Besinning en nadenke wat inderdaad neerslag gevind het in nege artikels en 'n vertaling van die manifes (2005), waarin "die belangrikheid van menslike geestelikheid op verskillende maniere beklemtoon" word. Hierdie indringende nadenke oor menslike geestelikheid is verder gevoer tydens 'n minisimposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns te Pretoria in Junie 2012.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/52/4/EJC129916
2012-12-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error