1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - So kry ons Afrikaans, Christo van Rensburg : boekbespreking

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

'n Fassinerende ontdekkingsreis na waar die wortels van Afrikaans lê. Dis hoe 'n mens die publikasie , van die gerekende taalnavorser en taalhistorikus, Christo van Rensburg, kan beskryf. Soos met enige ander ontdekkingsreis, het die ontdekkingsreisiger 'n idee waarna hy op soek is, maar hy weet ook dat hy talle verrassings, selfs skokke kan verwag. So is dit dan ook met hierdie boek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/1/EJC132687
2013-03-01
2019-08-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error