1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Lewenstandaard : 'n ekonomiese perspektief op lewensgehalte in Suid-Afrika - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Teen die agtergrond van plaaslike en internasionale pogings om armoede en ongelykheid uit te wis, fokus hierdie artikel op een onderafdeling van hierdie uitdaging, naamlik die handhawing van lewenstandaarde. Ten opsigte van armoede onder Suid-Afrikaners is die bevindings dat alhoewel absolute armoede as persentasie van die bevolking tussen 1996 to 2010 afgeneem het, relatiewe armoede slegs 'n marginale daling oor dieselfde tydperk getoon het. Terselfdertyd het Suid-Afrika se Ginikoëffisiënt, wat 'n aanduiding van relatiewe inkomsteverdeling is, sedert 1993 bykans onveranderd gebly. 'n Analise van die groei in die aantal belastingbetalers teenoor die aantal ontvangers (en koste) van sosiale toelaes wat die regering betaal, bring ernstige vrae oor die volhoubaarheid van sosiale en maatskaplike versorging deur middel van belastingverdeling aan die lig. Die artikel lewer ook 'n blik op die Suid-Afrikaanse bevolking se ouderdomsprofiel en hul persepsie van aftreevoorsiening. Die vernaamste probleem is 'n verouderende bevolking met onvoldoende aftreevoorsiening. Dit bevestig dat Suid-Afrikaners hul marginale verbruiks- en besparingsgeneigdheid gedurende hul werksloopbane moet hersien om dalende lewenstandaarde na aftrede te voorkom.


This research provides an economic perspective on living standards in South Africa against the background of domestic and international initiatives to eradicate poverty and inequality. In general living standards and quality of life are multidisciplinary topics in which numerous factors such as medical care and advancements, housing, food resources, etc., also play an integral part. This research makes the assumption that living standards are a prerequisite for quality of life. The methodology is thus to analyse a number of economic indicators often used in the assessment of living standards.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/1/EJC132690
2013-03-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error