1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Westerse mens en betekenisverlies - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Verskeie studies het onlangs bevind dat die Westerse mens 'n verlies aan betekenis ervaar. Hierdie artikel bespreek en identifiseer die histories-filosofiese invloede wat, volgens die outeur, bygedra het tot die Westerse mens se stelselmatige verlies aan betekenis. Ses groot verskuiwings in die moderne era word geïdentifiseer wat uiteindelik uitgeloop het op die fragmentasie van Westerse denke en die ondergang van hegemoniese waarheidskonsepte. Die artikel stel dat Westerse "betekenisverlies" te wyte is aan die ineenstorting van modernisme, die disintegrasie van allesomvattende waarheidsisteme en die fragmentasie van rasionaliteit. Die gevolgtrekking van die artikel is dat die kollektiewe betekenisverlies wat die Westerse mens ervaar sistemies van aard is en daarom nie bloot aan persoonlikheidsfaktore of tydelike sosiale faktore toegeskryf kan word nie. Die voortgaande proses van betekenisverlies sal slegs deur 'n radikale paradigmaskuif in die Westerse denke gestuit kan word.


Several authoritative studies have indicated that Western people are currently experiencing a loss of meaning. This article states that this collective sense of loss of meaning is partly due to the fragmentation of Western rationality. It attempts to identify historical-philosophical factors that might have contributed to Western society's sense of the loss of meaning. Several shifts in Western history are identified and their contribution to the ultimate fragmentation of Western rationality is discussed. The shifts identified are the rise of voluntarism and nominalism, the effects of the Rennaisance and Reformation on Western society, the development of an autonomous anthropology, the rise of an immanent political and economical order, the surge in materialist ideologies in the eighteenth and nineteenth century, and the epistemological shift from modernism to postmodernism.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/1/EJC132694
2013-03-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error