1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die aandeel van Potchefstroom in Voortrekkerstaatsvestiging : navorsings- en oorsigartikels - enkele opstelle oor die Groot Trek

Volume 53 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


While Potchefstroom did not figure in the planning of Voortrekker state establishment, a variety of unforeseen factors led to its founding. These include Potgieter's aversion to settlement in Natal and his consequential break with the Natal Volksraad. The need to establish a capital from where his rule over the Voortrekkers west of the Drakensberg mountains could be conducted led to the founding of Potchefstroom, this despite Potgieter's aim of ultimately settling near Mozambique for the sake of foreign trade. In response to Potgieter's claim to independence the Volksraad appointed Jacob de Klerk as landdrost (magistrate) to counteract Potgieter's influence, the real aim being to persuade the Voortrekkers west of the Drakensberg mountains to settle in Natal. By the time of his reconciliation with the Volksraad in 1842 the Potgieter supporters had resolved to remain settled on the High Veld, but to shift Potchefstroom to a more suitable location.

Die ontstaan van Potchefstroom was te danke aan Hendrik Potgieter se breuk met die Natalse Volksraad en sy behoefte aan 'n tydelike setelplaas vir sy gesagsuitoefening op die Hoëveld in afwagting op sy verskuiwing na Oos-Transvaal. Afsegging van daardie voorneme het gevolg op versoening met die Volksraad, die daarstelling van 'n Adjunkraad onder plaaslike Potgieter-beheer en gelei tot die vestiging van die tweede Potchefstroom. Na die anneksasie van Natal het die Volksraad na Potchefstroom verskuif en, uit vrees vir die implementering van die vandaar, saam met Potgieter na Ohrigstad. Die vrees dat Potchefstroom as voorwendsel tot Britse anneksasie van Transvaal kon lei het Potgieter oorreed om die dorp te ontruim. Die onsekerheid oor hul staatkundige status het die Potchefstromers se verhouding met die Ohrigstad-bewind vertroebel. Andries Pretorius het algaande die onsekerheid verdryf en, deur sterk leiding, die politieke swaartepunt na Potchefstroom terug verskuif en beide Potgieter en die Volksraad as toonaangewende leier vervang. Deur sy toedoen is die Sandrivier-konvensie gesluit en Voortrekker-onafhanklikheid in Transvaal bevestig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/3/EJC141981
2013-09-01
2020-08-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error