1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Groot Trek 175 : storie of historie? : navorsings- en oorsigartikels - enkele opstelle oor die Groot Trek

Volume 53 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


This article investigates the relationship between the writer of a historical novel and the historiography. To what extent does the novelist depend on the historical facts researched by the historian? Undoubtedly the novelist needs the historian's research but it is also accepted that history is researched by people, and that pure objectivity is a myth and writing history always includes the researcher's own interpretation of historical facts. Story (fiction) must therefore be distinguished from history on the one hand and myth on the other. Although the fiction writer needs the historian's research, the historical novelist would prefer to interpret an ill documented part of history himself, because it is easier to fictionalise. The history of the Great Trek between 1836 and 1844, especially in the Potchefstroom area, is a good example. This article aims to establish a narrative for the two historical novels by Hans du Plessis, and .

In watter mate is die skrywer van 'n historiese roman afhanklik van die feite wat die geskiedskrywing bied? Hoe swaar weeg die historieseromanskrywer se interpretasie van veral die onvolledig gedokumenteerde geskiedenis, soos byvoorbeeld dié van die Groot Trek tussen 1836 en 1844 in die Potchefstroom-omgewing? Dit is die doel van hierdie artikel om die narratief van Hans du Plessis se twee historiese romans, en , te stel. Die verhouding tussen die romansier en die geskiedskrywer word onder die loep geneem. Teen die agtergrond van die mite as merker van 'n groep se identiteit word die Voortrekkers as gemeenskap duideliker gedefinieer. Die grensgebied waarvandaan die Groot Trek begin, is groter as die Oosgrens en die gemeenskap wat trek, is veel breër as die byna twintigduisend wit koloniste. Die grensgebied T word as Voorpos bespreek en die gemeenskap as 'n heterogene en geïntegreerde kontinuum. Die binneland waarheen hulle trek, word teen die teoretiese agtergrond van Michel Foucault se siening van die utopie as droomruimte en die ander plek as heterotopie bespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/3/EJC141982
2013-09-01
2019-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error