1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - se uitbeelding van Robert Mugabe se kandidatuur vir die 1980 Zimbabwiese onafhanklikheidsverkiesing : navorsings- en oorsigartikels

Volume 53 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


Zimbabwean President Robert Mugabe has now been in power for more than three decades. The 89-year-old Mugabe will again lead his ZANU-PF party in national elections this year. He has steadily acquired an image of a power hungry dictator who allows little political opposition. The Western World has turned its back on Zimbabwe with the United States and European Union imposing economic sanctions on it. What kind of image did he bring to his initial candidature in 1980? How was he depicted by the South African media or, more specifically and for the purposes of this article, what did , at the time the only Afrikaans Sunday newspaper in South Africa and ally of the ruling National Party, have to say about Robert Mugabe and his candidature in the 1980 Zimbabwean (common roll) independence election? How was he depicted by means of media agenda-setting and framing? The term "common roll" election, as found in the (Rhodesian) Electoral Act of 1979, is used in this article merely to distinguish the election for 80 members of Parliament from the election for the 20 reserved white seats which was held on 14 February 1980. In fact, as agreed upon at Lancaster House, there was no roll for black voters. Polling for the common roll election was on 27, 28 and 29 February 1980. Qualitative content analysis is employed. The population comprises every heading, report, article, editorial, cartoon, photograph and caption on Robert Mugabe as it appeared in the available late editions of from 13 January 1980 to 24 February 1980. The analysis of the coverage and the concomitant media agenda-setting and framing are followed by argumentation that brings the content in line with the general culture of the newspaper and critical issues predominating in Southern Africa at that time.

Robert Mugabe is reeds vir meer as drie dekades aan bewind as president van Zimbabwe. Hy gaan weer vanjaar op 89-jarige ouderdom sy ZANU-PF party in die nasionale verkiesings lei. Mugabe het deur die jare die beeld verkry van 'n magshonger diktator wat min politieke opposisie duld. Die Westerse wêreld het sy rug op Zimbabwe gedraai met die VSA en die Europese Unie wat tans ekonomiese sanksies toepas. Hoe is hy destyds deur die Suid-Afrikaanse media, toe hy aanvanklik vir die presidentskap gestaan het, aan Suid-Afrikaners voorgehou? Meer spesifiek, wat het , Suid-Afrika se enigste Afrikaanse Sondagkoerant in 1980, vir sy lesers oor Mugabe se kandidatuur te vertel gehad? Hoe is Mugabe deur middel van agendastelling en raming uitgebeeld? 'n Kwalitatiewe inhoudsontleding van se dekking van die verkiesingsveldtog met die gepaardgaande agendastelling en raming word gevolg deur argumentasie wat die inhoud van die dekking in lyn bring met kritiese Suider-Afrikaanse vraagstukke destyds en met die algemene kultuur van as instelling. Daar is bevind dat hoofsaaklik van stereotipiese beelde van Mugabe gebruik gemaak het. Vir het die verkiesingstryd in Zimbabwe hoofsaaklik gedraai om 'n keuse vir Suider-Afrika tussen die kapitalisme en Marxisme aan die een kant, en die toekoms van wit en swart mag aan die ander kant. Mugabe is uitgebeeld as die vyand van sowel die kapitalisme as wit belange.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/3/EJC141983
2013-09-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error