1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag s

Volume 53 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Over the past two decades the South African government has paid a lot of attention to palaeontology. Government enthusiastically promoted the fossil heritage and fossil sites in the Kromdraai Conservancy in the Krugersdorp District. The thirteen most important palaeontological sites were included and inscribed as the Cradle of Humankind World Heritage Site (COHWHS) by UNESCO. Government has allocated millions of Rands to the development of tourism facilities in and around the COHWHS and at Makopane's Valley near Polokwane. These developments include the upgrading of the facilities at the Sterkfontein Caves and the erection of the Maropeng Visitor's Centre, both of which focus on the popularisation of palaeoanthropology and palaeotourism in the region. Evolution, with a heavy emphasis on human evolution, has been included in the school curriculum. Palaeontology also enjoyed special attention from President Thabo Mbeki.

Die huidige oënskynlike ondersteuning van paleontologie deur die regering en die insluiting en beklemtoning van evolusie in die skoolleerplan word bespreek in die lig van sekere politieke ontwikkelings wat oor die laaste twee dekades in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit sluit die regering se ondersteuning van paleontologiese ontdekkings in die media, die ontwikkeling van fossielterreine en paleotoerisme in. Ondanks hierdie positiewe inisiatiewe gedy paleontologie nie in Suid-Afrika nie en is daar in werklikheid baie minder werksgeleenthede vir paleontoloë en minder staatsondersteuning vir paleontologiese navorsing vandag as 20 jaar gelede. Dit blyk dat evolusie in die skoolkurrikulum deur die regering as sosiaal rekonstruktiwistiese meganisme gebruik word in 'n poging om rassisme te beveg en dat paleontologie deur die regering as reklamemiddel gebruik word om internasionale betrekkinge te bevorder. Daar is egter geen noemenswaardige finansiële ondersteuning van die staat vir paleontologiese navorsing tans soos die geval was ten tyde van die vorige bestel nie. Dit het gelei tot die afname en bevriesing van poste vir paleontoloë. Paleontoloë kon nog altyd slegs by staatsinstellings soos museums en universiteite en by semi-staatsinstellings soos die Raad vir Geowetenskappe werk kry. Sonder die nodige finansiële ondersteuning van die staat sal paleontologie in Suid-Afrika 'n stadige dood sterf. Die huidige regering poog om sy sosiaal-rekonstruktiwistiese filosofie te regverdig deur dit teenoor die vorige regering se beleid te stel. In die proses word allerlei onwaarhede verkondig en die uitnemende paleontologiese navorsing wat aan verskeie funksionele paleontologiese instansies tydens die vorige bestel gedoen is, word verswyg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/3/EJC141989
2013-09-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error