1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Moraliteitskritiek en tragiese bewussyn in die werk van Reiner Schürmann s

Volume 53 Number 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


Towards the end of his book which appeared in 1996 (Eng. translation Broken Hegemonies 2003), Reiner Schürmann came to the conclusion that ethics and morals do not belong to (and should be banned from) philosophy. For Schürmann this is because ethics and morals remain naive about the norms they seek to posit. To be exact, they never come to grips with the integrative violence of law, they do not see how law necessarily entails a denial within its very structure. Ethics and morals presuppose, as the conditions of their possibility, that human life is finally normable, that some univocal field of law, in principle, covers and secures human life. But ethics and morals run aground on the tragic double bind. No ethical or moral system can handle an ultimate double bind. Put differently, every ethical system, precisely as an articulation of a normative order, will deny the ultimacy of the tragic double bind by positing some univocal domain of law. Ethics and morals believe the promise of law, its fantasmatic claim to provide human beings with the wherewithal to master the human condition.

Aan die einde van sy boek uit die jaar 1996 (Eng. vertaling , 2003) kom Reiner Schürmann tot die slotsom dat "ethics and morals" uit die domein van die filosofie verban moet word. Vir Schürmann is dit nodig omdat etiek en moraal naïef bly glo in die norme wat hulle trag om neer te lê. Om meer presies te wees, hulle kom nooit in die reine met die integrerende geweld ("integrative violence") van die wet nie, hulle merk nie hoe die wet van nature (noodsaaklikerwys) berus op 'n ontkenning nie. Etiek en moraal veronderstel, as hulle moontlikheidsvoorwaarde, dat die mens se lewe in laaste instansie is, dat daar een of ander eenduidige wetlike sfeer bestaan wat, in beginsel, dekking of sekuriteit verleen aan die menslike bestaan. Maar, soos wat Schürmann in die loop van sy betoog aantoon, berus etiek en moraal ten diepste op 'n ontkenning van die tragiese kondisie van ons menslike bestaan. Geen etiese of morele sisteem kan dit hanteer nie. Anders gestel: elke etiese stelsel sal, juis as artikulasie van 'n normatiewe orde, die onvermydelikheid van die tragiese dilemma "double bind" ontken deur die een of ander eenduidige domein van regsgeldigheid te poneer. Etiek en moraal glo in die beloftes van die wet, sy fantasmatiese (hersenskimmige) aanspraak dat dit die mens in staat stel om heer en meester te wees van sy situasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/3/EJC141991
2013-09-01
2020-08-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error