1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voorwoord

Volume 53 Number 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit was 'n genoeglike ervaring om nog 'n keer 'n bundel artikels te versamel vir 'n verdere besinning oor gees, geestelikheid en die geestelike. Die voriges kan geraadpleeg word in die 52(1)* en 52(4) van 2012. Om die soveelste keer so 'n voldoening te smaak, was 'n eer en het alles te make met die aard van die samewerking, toewyding en entoesiasme van begeesterde outeurs. Oor die geleentheid van gesprekvoering voorafgaande aan die publikasie, is almal dit hartlik eens dat hierdie soort besinning nodig is en aangemoedig behoort te word en veral ook dat verdere gesprekvoering oor ander temas van sodanige aard nie afgeskeep mag word nie. Die opgewonde ontvangs van so 'n geleentheid vir besin, skryf, lees, praat en dink oor 'n bepaalde tema bevestig net, soos die vorige geleentheid, hoe uiters welkom en nodig dit is om binne ons gegewe situasie en milieu voort te gaan met die beplanning en verwesenliking van geleenthede soos hierdie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/53/4/EJC146716
2013-12-01
2019-08-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error