1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Sailor Malan : vergete vryheidsvegter vir demokrasie? - : aktueel

Volume 54, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Op 17 September 2013 is daar 'n plegtigheid op die plaas Benfontein, 8 kilometers vanuit Kimberley, gehou om die dood van een van Suid-Afrika se grootste seuns, Adolf Gysbert (Sailor) Malan, 50 jaar gelede te herdenk. Op hierdie datum in 1963 het een van die beroemdste vegvlieëniers in die geskiedenis van die Britse Koninklike Lugmag (RAF) sy laaste geveg teen Parkinsonsiekte verloor en is hy op die relatief jeugdige ouderdom van 52 jaar vanuit die St. Cyprians Katedraal in sy geliefde Kimberley ter ruste gelê.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/1/EJC151880
2014-01-01
2019-08-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error