1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - De progressieve constructies en : een contrastief corpusonderzoek Nederlands - Afrikaans

Volume 54, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


Both Dutch and Afrikaans display three periphrastic progressive constructions, which indicate that an action is going on at a particular moment of time: (i) a prepositional construction with / /, (ii) a construction with posture verbs () with a -infinitive (Dutch) or a coordinating verb (Afrikaans) and (iii) a construction with followed by a to-infinitive (see, among others, Bertinetto, Ebert & De Groot 2000; Breed 2012; Donaldson 1993). This paper focuses on the latter of these constructions, which until now has only received little attention in the grammatical literature. In the instances in (1) below, the -construction is used to express that a volitional action is/was going on for a certain amount of time.

In hierdie artikel word die perifrastiese progressiewe konstruksies + en + met mekaar vergelyk. Daar word aangetoon dat enkele tipiese fenomene wat met grammatikalisasie gepaardgaan, baie duideliker van toepassing is op die Afrikaanse -konstruksie as op die Nederlandse -konstruksie. Sodoende kan aangeneem word dat in Afrikaans baie sterker gegrammatikaliseerd is as die Nederlandse . Aan die hand van korpusdata, saamgestel uit ses Nederlandse en twee Afrikaanse koerante, word aangetoon dat die Afrikaanse meer gereeld in 'n progressiewe konstruksie gebruik word as die Nederlandse . Daarnaas is die Afrikaanse konstruksie semanties breêr toepasbaar (, Himmelmann 2004), in die sin dat die konstruksie frekwent voorkom saam met niehandelingswerkwoorde en niewilskragtige subjekte, wat strydig is met die oorspronklike aktiwiteitsbetekenis van die adjektief . Dit kan as betekenisverbleking gesien word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/1/EJC151886
2014-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error