1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - "Mag ons vergeet?" 'n Geskiedenis-serie en Afrikanernasionalisme, 1937-1948 s

Volume 54, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Met hierdie studie word die rol ondersoek wat 'n geskiedenisreeks van Nasionale Pers, getiteld "Ons Geskiedenis-Serie", tussen 1937 en 1948 ten opsigte van Afrikanernasionalisme gespeel het. Enersyds het die reeks beoog om Afrikanernasionalisme te bevorder, maar andersyds het dit 'n behoefte by Afrikanernasionaliste bevredig en was die publikasies 'n aanduiding van die stand van hierdie nasionalisme. Vooraf word daar ter wille van konteks gekyk na vroeë Afrikanergeskiedskrywing, Nasionale Pers se rol in hierdie geskiedskrywing, en die opbloei van Afrikanernasionalisme in die dertigerjare. Daarna kom die ontleding aan die beurt van die 21 werke wat in die reeks verskyn het. Met die oog daarop word die aard van die hooftemas en die aard van die individuele werke onder die loep geneem. Die hooftemas was die volksplanting, die Groot Trek, die Eerste Vryheidsoorlog of Eerste Anglo-Boereoorlog, die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902, en die Afrikaner se ekonomiese en geestelike vernedering voor Brittanje ná die oorlog en in die eerste dekades van die twintigste eeu.


In this study an investigation is undertaken of the contribution made to Afrikaner nationalism by a history series, the "Ons Geskiedenis-Serie", published between 1937 and 1948 by Nasionale Pers.
On the one hand the series aimed to promote Afrikaner nationalism, but on the other it also satisfied a need among Afrikaner nationalists, and was an indication of the state of Afrikaner nationalism. In order to provide the appropriate context, early Afrikaner historiography, the role played by Nasionale Pers in this regard, and the rise of Afrikaner nationalism in the 1930s, are discussed.
In the last decades of the nineteenth century, a number of Afrikaners produced examples of volksgeskiedenis, the history of their own people. Meanwhile, Afrikaner nationalism flourished under the spectre of foreign oppression; for the republican Afrikaner the threat of British domination and imperialism became increasingly real.
At the time of its establishment in 1915, Nasionale Pers had three main objectives. These were to promote Afrikaans literature, language and culture and, closely linked to this, the promotion of Afrikaner nationalism. Secondly, to make a profit to boost its meagre finances as far as possible. A third aim involved publishing educational material for teaching purposes.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/2/EJC154733
2014-06-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error